Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"It is superb especially if you plan to save on accommodation. Very far from the crowd of being in the centre of town and seaside. There are interesting malls close by like Bay West Mall and Sunridge Mall. It is really lovely to be at Framesbay and the owners are so kind and friendly."
"Hierdie bly maar net 'n mooi dorp en natuurlik maak die pragtige kerk dat ek weer en weer wil terugkeer. "
"Ek was so beïndruk met die ouwêreldse atmosfeer. Ons het 'n toer gehad van die NG Kerk en die tapisserieë in die ou kerksaal, dit was baie ontroerend. Ek sal beslis weer aandoen by Aberdeen wanneer ek na die Oos-Kaap reis."
"Baie vriendelike mense en restaurante is uitstekende diens en pryse. Pragtige strande. Veilige omgewing om met kinders rond te beweeg. Daar is 'n stil en rustige atmosfeer."
"Die hele dorp is epies. Daar is baie om te doen en te sien en te proe en te leer!"
"Lovely place for a break but the summer must be better and not so dry. Would recommend Nieu-Bethesda for a wedding with Jacques at Waenhuis - such a pleasure and he is so helpful and professional. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Milner Avenue Self-Catering Units"Port Elizabeth is 'n uitstekende toeriste bestemming. Die weer is wel iets wat ingedagte gehou moet word vir buitemuurse-aktiwiteite. "
"Mense is baie gasvry. Skool, personeel en leerders het ons so gasvry ontvang. Leerders het goeie maniere. Kwagga Nasionale Park - dit was awesome en ons het so lekker daar geëet. "
"Somerstrand is 'n wonderlike toeristebestemming en sal dit besis weer in die toekoms besoek."
"Nice town with beautifull cape-dutch houses and blessed with very beautifull surroundings."
"Kan maklik 'n dag of twee in Graaff-Reinet spandeer. Die Nasionale park en die Vallei van Verlatenheid is 'n moet. Obesa kwekery is selfs vir die persoon wat nie in plante en dan spesifiek vetplante belangstel nie 'n belewenis. Polka restuarant bedien heerlike etes en het verskillende spyskaaarte vir middag- en aandetes."
"Graaf-Reinet is 'n pragtige dorp waarop die inwoners met reg kan trots wees. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige en intressante plekke om na uit te ry - ons het ons tyd werklik geniet!"