Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 5059 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Highland View"Baie mooi plek. Kan beslis aanbeveel om te besoek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Quaint village, friendly people. The streets need maintenance. Very pleasant."
Bethlehem, Eastern Free State Highlands
Favour House"'n Baie mooi en netjiese dorp met 'n pragtige mall."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Paddocks 6"Perfect place for a long weekend. Great cycling, coffee and scenery."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Wonderlike dorpie wat ek vir enigeen wat bietjie uit die stad se gedruis wil wegbreek sal aanbeveel. Lekker vermaak vir groot en klein."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Clarens is seker een van die mooiste juwele in Suid Afrika."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ash River Lodge B&B"Verskriklike lekker dorpie om te gaan ontspan veral met al die "craft beer" en self gestookde gin. Sal enige tyd weer gaan kuier vir die verskriklike vriendelike mense en die feit dat Clarens so naby die Golden Gate is maak dit soveel meer spesiaal."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Baie interessante dinge om te sien en te doen in Fouriesburg, met vele verrassings. Het heerlike aandete geniet by Windmill Pub and Grill!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"As jy eers Clarens leer ken het, begin jy verlang as jy lanklaas daar was."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Cottage 2"Kan nie wag om weer te gaan kuier nie... My nr.1 plek weg van die huis af."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont Rouge"Beslis my jaarlikse "herlaai" bestemming van nou af."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Clean and neat. Extreme friendliness wherever we went."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat"Ongerepte natuur en mooi dorp wat mens terugneem in tyd is net wat nodig is. Bly net so!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Titanic View - Place of Peace"Restaurants cater more for breakfast, coffee times and afternoon eats and not many options available at night time. Titanic View are currently looking into serving evening home cooked meals as well which would be wonderful."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Die Kruik"Clarens verdien 'n besoek. Daar is baie interessante dinge om te sien en doen. Baie mooi geleë en naby Golden Gate."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosemary"Die restaurante maak te vroeg toe in die aande. Geen nag lewe in die nag nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ash River Lodge B&B"'n Pragtige dorpie met iets vir almal. Die pragtigste plein en vriendelike mense honed waterbakke oral en rus plek vir pa terwyl ma lekker inkopies doen. Golden Gate is pragtig die basoto cultural village, Fouriesburg kersies wat meer kan jy vra."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"As Clarens te besig word, geniet ons die staproetes by Golden Gate baie en dis net 20 km vanaf Clarens. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
164 Church"In hele Clarens net één rolstoelparkering met trappe, geen ramp. Voertuie stop reg voor die opritte na sypaadjies agv die feit dat nêrens iets gemerk is nie. Baie plekke ontoeganklik en geen rolstoeltoilet enigsins beskikbaar nie. Die gemeenskap is vriendelik en opregte mense."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Dorpie waar tyd stil staan en jy weer vrede ervaar!"