Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 17752 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Malmok"Kinders wat in strate smous word problematies, maak mens ongemaklik om te stap en inkopies te doen. Verder was alles fantasties!"
"Montagu is 'n pragtige dorp. Met ons 5dae besoek was die rose in volle blom en almal se tuine was pragtig met allerhande blomme. Die dorp is báie skoon."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Outdoor Arena"Drove and walked around a little. The town has many interesting stores/shops. Very enjoyable."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Dwarslêbos"Lovely quiet town close to Velddrif where there is a great Spar."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 2"Ongeag die kriminele faksie, sal ek weer teruggaan. Gelukkig is daar meer as genoeg inliging in die eenheid beskikbaar om jou waarsku, as ook genoeg inligting oor waar jy wettig seekosse kan koop."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Pragtige omgewing, lekker eetplekke, ideaal vir toerisme."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Wonderful place to visit and to enjoy holidays."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Koppie - Accommodation"Pragtige walvisse gesien. Lieflike staproetes."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
39 on Admiral"Admiral Island is wonderful. Velddrift itself is very basic."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Blaasoppie"Paternoster is pragtig en ons sal definitief weer wil gaan kuier daar."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Orca Cottage"Definitief my toekomstige aftree-oord. Sal beslis 'n aanwins vir die dorp and toeriste wees as hule die hoofstraat breër kan maak. Dorp en strande is skoon. Dankie"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
207 Bay View - E23"Baie mooi en klein dorpie, skoon en netjies en oulike winkeltjies."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonkwassie"Nie veel om te doen nie maar 'n heerlike rustige verblyf as dit al is wat jy wil doen en pragtige strande om te stap."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Chocolate Seahorse"Paternoster is 'n pragtige dorpie, vir ons as gesin was die stilte en die mooi wit huisies die hoogtepunt van ons lekker vakansie. Ons sien uit na n volgende keer."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"We had loafers knocking at night time on our door which made me feel very unsafe."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seepampoentjie"'n Juweel wat vinnig besig is om ontgin te word."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Great place to unwind, take long walks on the beach, browse through quaint shops, eat delicious food and have wonderful entertainment at the Koelkamer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Milk Thistle"Eerste besoek aan Paternoster. Ons het die kleindorp gevoel baie geniet. Sal moeite doen om die klein juweeltjie weer te besoek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pêrel van Perlemoenbaai"Baie mooi dorp, soveel om te doen en die mense is baie behulpsaam en vriendelik."