Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17892 reviews.
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Ek love dit! Wil weer gaan. Die natuur is so mooi!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Seasong"'n Wonderlike dorpie met baie vriendelike mense."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Gift"Sjoe, dis 'n pragtige vissersdorp wat vinnig besig is om uit te brei en die feit dat dit die suidelike punt van Afrika is is indrukwekkend. Die 2 oseane wat daar bymekaarkom is 'n moet sien!"
Greyton, Escape From Cape Town
The Lady Grace"Baie eetplekke, maar min geskenkwinkels. Mooiste dorpie en baie veilig."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Quaint little seaside town with lots of lovely restaurants. Hoping to return one day."
Montagu, Escape From Cape Town
MonTQ Guest House"Pragtige dorp. Goeie eetplekke. Interessante winkels."
Still Bay, Escape From Cape Town
Genot"Baie rustige plek en goed vir grootouers met kleinkinders. Die ideale plek vir 'n idilliese vaskansie."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The West Wing"Hangklip Hotel/Plankies a must for visitors, quirky and fun."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"'n Heerlike dorpie met interessante winkeltjies. Gelukkig het ek die Sondag die dorpie explore, want baie plekkies is Maandae en Dinsdae toe."
Wolseley, Escape From Cape Town
Koraalboom Annex"It is disappointing how many interesting places have closed down."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kapokbossie"Regtig 'n mooi plek, sal enige tyd my vakansie daar spandeer."
McGregor, Escape From Cape Town
Betty Boop Kothuis"Great little town, good food, good people, nice wines."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Pier Pleasure"Britanniabaai is die beste deel van St Helenabaai. In St Helenabaai self is die reuk van die visfabrieke oorweldigend, veral in digte mis."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Koppie - Accommodation"Epic eetplekke en baie mooi besienswaardighede."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Daar is baie te sien en om te doen en die gemeenskap baie vriendelik."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Pragdorpie met 'n spesiale bekoring. Jammer vir soveel aanbouings, dit gaan die dorpie sy bekoring laat verloor, maar sal steeds daar wil kuier."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oppikoppi"Gansbaai gaan oor die white shark cage diving, nie veel ander goed om te sien of doen. Kon nie die grotte besoek want my gesondheid laat dit nie toe nie. Stanford was fantasties! En die rivierbootrit sal ek vir enige een aan beveel. Vreeslik baie geniet."
Still Bay, Escape From Cape Town
Bird's Nest"Dit was net teleurstellend dat daar nie WiFi was nie, in vandag se tyd dink ek dit is noodsaaklik dat blyplekke/gaste huise WiFi beskikbaar het. Dis die enigste negatiewe kommentaar."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"Yzerfontein mag 'n klein plekkie langs die Weskus wees, maar daar is tonne om te doen en dis 'n pragtige plek. Die mense is vriendelik en mens voel altyd welkom."