Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
483 lekke plekke om te bly
Treetops Guest House is geleë in Walmer, 'n stil, boomryke woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied 'n vers...
Tiny Retreat on Third bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal ...
Serendipity Selfsorg - Bella Vista bied selfsorgverblyf in 'n woonstelblok wat direk oorkant die Nelson Mandelabaai...
B's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) met slaapplek vir 2 per eenheid. Verblyf wo...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer