Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
478 lekke plekke om te bly
See n Bos is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar perseel in 'n natuurbewarea in Blue Horizon Bay. Dié woo...
Gorgeous Camelot is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is aan die voet van die Lady Slipper-...
Whispering Waves is 'n bekoorlike vakansiehuis in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is langs die...
Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel, -houthuisie en -boektiekkamer op die eienaar se perseel in Blue Horizon Bay i...
Rusibiki is in die kusgebied van Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), op die eienaar se perseel. Hierdie se...
Archers Guest House is in Patensie en bied gerieflike verblyf vir gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied 4 e...
Ripple Hill Hotel is op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Reservaat in die hartjie van die sitrusplaas-geme...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer