Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Ilanga"Dis jammer dat Marlothpark so baie besoekers het wat nie daar bly nie. Maak dit baie ongerieflik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Leeu Lê"'n Wonderlike belewenis van die natuur in 'n rustige en skoon omgewing."
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"The road to Marloth was extremely busy with many transport trucks."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mongu"Marloth Park is amazing! You will definitely get to see the animals up close. It's amazing."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Dit is 'n wonderlike plek, wat 'n lafenis is vir die siel. Die omgewing en diere is 'n wonderlike gesig. Die paaie is bietjie sleg en dit is beter as mens 'n 4x4 het alhoewel ons versigtig met ons gewone motor reggekom het. Die stap langs die rivier is wonderlik sowel as die uitsig oor die rivier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbabies Nest"Sou net meer uitkykplekke langs die rivier wou hê. Oorvol tydens sonsaktyd."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Nights"Bietjie vreemde woongebied / vakansiegebied met 'n verskeidenheid van wooneenhede, sommige oud en verwaarloos. Die ligging naby die wildtuin maak dit 'n goeie vakansiebestemming."
Marloth Park, Kruger National Park South
HomeBase Kruger"Die paaie is amper onrybaar al gebruik jy 'n 4x4. Geen opknapwerk is gedoen vir die laaste 10 jaar toe ons daar was nie. Die ingang na die park stel teleur. Groot groep mense wat doelloos rondsit. Is dit die enigste area waar herwinning gedoen kan word (by die hek)."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Getaway"Dis 'n wildsreservaat, maar die mense wat daar bly hanteer dit soos 'n disco-klub. Marloth kort meer reëls en mense wat dit af dwing."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Promised Land"Dis 'n gereelde vakansieplekkie vir ons as gesin. Baie lief vir die Bosveld. "
Marloth Park, Kruger National Park South
HomeBase Kruger"Nee, was al baie daar en sal altyd weer teruggaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hippoholiday"Baie lekker en rustig. Ons kon rus en dis altyd skoon daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Perfect location to interact with the wildlife. Loved our morning and afternoon visits from the warthogs."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ndlovu Rest"Beste plek as jy rus en stilte om jou wil hê. Geen geraas en of enige harde musiek om jou rus te verstoor. Die winkels voorsien alles wat jy nodig het en baie vriendelike mense om jou te help. Die no. 1 plek om jou vakansie te gaan geniet. Bosveld beslis 100%."
Marloth Park, Kruger National Park South
Aloe's Rest Camp"Alhoewel die grondpaaie bietjie verspoel is, was dit nog steeds 'n ongelooflike ondervinding. Dit is soos om in die bos in die wildtuin te bly met al die diere wat mens om elke draai teë kom."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbabies Nest"Marloth Park is a gem. Everything you need is in the park. From restaurants, swimming pools and shops. The animals are amazing to see and roam between camps. Cannot wait to go back."
Marloth Park, Kruger National Park South
African Vibes"Marlothpark is 'n pragtige plek, so baie diere wat jy sommer van die gemak van jou huis se stoep af kan sien. Daar is winkels vir al jou benodighede."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Getaway"Almal in Marlothpark is so vriendelik, mens voel sommer tuis daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Luiperd Bush Retreat"Ek het my hart verloor in Marloth, sal enige tyd daar gaan aftree."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden @ Marloth"Ons lafenis. As alles net te veel raak, dan kuier ons net 'n rukkie in Marloth, en ons is weer reg vir nuwe uitdagings."
Marloth Park, Kruger National Park South
KrugerRiverVillas-Lionsgate"Die omgewing is baie mooi. Die sekeriteit was streng en die wilde diere wat oral te sien is, laat jou voel of jy al klaar in die wildtein is."