Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Pan African Safari"Sal weer en weer en weer hulle diens gebruik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu Lodge"Mens bly maar effens bekommerd oor veiligheid, maar dit lyk tog of sekuriteit goed opgeskerp is, wat gemoedsrus gee. Ons het gelukkig lanklaas van insidente in Marlothpark gehoor."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort Luxury Holiday Home"Feels like you in the Kruger. A few of the roads are a bit rough, but nothing too bad. Supermarket is limited in what they stock."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Lovely holiday destination or just a weekend breakaway."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden Safari Country House"Baie bedrywig binne met bouers en kontrakteurs en busse, maar nie uitermatig negatief. Jammer dat mense by uitkykplekke sigaretstompies rondstrooi. Marlothpark bied egter 'n boslewe met baie diere en dis lekker om die lengte van draad met die Krugerwildtuin te stap en diere rondom die rivier te kyk. Jy sien diere elke keer omdat dit so groot uitsig oor die rivier bied."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden @ Marloth"Pragtige plek, sal die park streng aanbeveel vir besoekers aan KNP."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden @ Marloth"Ons hou al vir etlike jare in Marlothpark vakansie en geniet dit baie. Hierdie jaar was ons ondervinding egter minder positief, met die kru en banale kennisgewings wat teen die mure by Eden@Marloth opgeplak is. V"
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Al wat bietjie gepla het, is die paaie. Paaie is in 'n slegte toestand, maar die natuur maak op daarvoor."
Marloth Park, Kruger National Park South
Owl House Marloth Park"We have been going to stay at different houses in Marloth Park since about 1996 every year or two and love it as it brings you close to nature, its peaceful if you want to laze around the house or if you want to socialise there are quite a few restaurants and lodges to visit for food and drinks. We love to drive along the river road opposite the Kruger and stop and see if there are any animals drinking in the river or sunbathing on the rocks."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger National Park South
Safari Bed & Breakfast"Bekommerd oor veiligheid. Locals wat die sypaadjie as toilette gebruik is walglik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Baie netjies en groot verskeidenheid wild in die park self als wat jy nodig het is in die park beskikbaar is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die WilleTuin"Marloth is 'n goeie keuse om te oornag as jy in die omgewing of wildtuin wil toer. Het redelik veilig gevoel binne die park met 3 sekuriteitsmaatskappye. Oulike winkel komplekse om die nodige aan te skaf en te kry... Kies net die regte huis. Almal se standaarde verskil. Sal bly wees as Lekkerslaap standaarde vaslê byvoorbeeld inventarisse 'n moet vir elke huis. Dit sal baie verwarring en onsmaaklikhede uitskakel."
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Kwaliteit van die paaie is nie goed nie. Ontsettend baie beweging van arbeidsmag."
Marloth Park, Kruger National Park South
Manzini Chalets"Lekker klein dorpie met AL die basiese vir 'n heerlike vakansie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Amazing place. Paradise on earth."
Marloth Park, Kruger National Park South
Olifant Lodge"Een van die heerlikste plekke om in die natuur te wees en te ontspan. Baie gewild en besig. Safari diens direk uit Marloth direk van you deur tot in wildtuin was 'n welkome en aangename ervaring."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosplasie"We love it and would highly recommend to anyone who loves the bush."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Die paaie kort bietjie aandag. Andersins 'n baie lekker plek om te gaan kuier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kumba Mugwenzi"Die mense wat daar woon is bietjie ongeduldig met ons wat daar gaan kuier maar verder is daar nie klagtes nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Promised Land"Was very busy, not that is was not expected, due to being locked down for so many months. Hopefully in time, it will calm down the maddening crowds."