Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.
"Strand is fantasties! Ons was nou al so baie in Hartenbos en Mosselbaai, hou elke jaar daar vakansie, maar was nog nooit op Diasstrand nie. Sal definitief weer daar kuier. "
"Mosselbaai / Danabaai is seker die lekkerste familie bestemming ooit! 10 uit 10! 1 dag as ek groot is wil ek ook daar bly."
"Ons is baie lief vir Mosselbaai en reis ten minste 2 to 3 keer 'n jaar Mosselbaai toe."
"Arguably the most beautiful golf estate in South Africa."
"Danabaai is pragtig, rustig en baie privaat. Die natuurskoon is iets besonders. Die dorp is stil, maar het klein winkeltjies wat in jou basiese behoeftes voorsien. Dit is gelukkig sentraal en baie naby groot dorpe. Dis ideal vir 'n rustige, ontspanne wegbreek. "
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Lekker See Vakansie"No better place to be. Just a pity that all shops and restaurants close so early. Not really much to do after 8 pm."
"Vir seker 'n mooi, rustige plek en goed vir jou siel en bietjie afskakel om die besige stad te vergeet. Sal vir seker weer daar 'n draai maak. "
"Pinnacle moet asb. addisionele parkering binne die lodge-area maak vir besoekers. Veral nou dat die shuttle-diens nie meer beskikbaar is nie. "
"Uitstekend, was ons 2de keer hier. Veilig, skoon, beeldskoon natuur, fantastiese hardlooproetes. Beplan moontlik aftrede by Pinnacle Point."
"Bly 'n baie mooi en lekker plek. Weer is fantasies. Sal vir my 'n huis koop in Mosselbaai om af te gaan tree."