Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Mingle Apartments"Pring Bay is awesome. Definitely will stay there again. Perfect weekend away, from Cape Town. Baboons interesting. Street lights needed. If not everywhere, then at least at pivotal points. Better signage to all access point to the beach. Very very beautiful. Warm, friendly, helpful locals. Love the small town vibe. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Ambleside on Pringle Bay"Maak 'n bespreking by 'Hook, line & Sinker' of 'Bistro 365'. 'Hake away' het baie lekker takeaways."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Very quite and reminds you how seaside towns used to look with gravel roads and all. Great fishing, mussels and friendly faces."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis"Ons was baie beindruk met Sandbaai en die omgewing."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cornerstone"Bettiesbaai en die omgewing is baie mooi. Die pikkewyne en Harold Porter Botaniese Tuine is net van die lekker goed om te gaan sien daar. Kleinmond is 10 km van Bettiesbaai, asook Pringlebaai. So daar is klomp klein dorpies naby genoeg om te besoek ook."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek is daar, of naby genoeg. Mal oor Franskraal."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Gabriere"Ons familie is baie lief vir Kleinmond, want ons geniet 'n plek waar ons kan ontspan en rus. Kleinmond voldoen in al ons behoeftes vir 'n vakansiebestemming. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Pragtige wandelpaaie en 'n lieflike strand met vriendelike mense en 'n heerlike koffiewinkel: Opi Stoep!"
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"'n Goeie restaurant in De Kelders sal 'n groot aanwins wees."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Traveller's Lodge"Pragtige strand wat soos 'n amfiteater voel en wat omring word deur die Koggelberge. "
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Aire del Mar Guesthouse"Redelik sentraal, naby Hermanus en Stanford."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Franskraal B&B"Daar is ongelukkig nie veel restaurante vir middag- en aandete nie."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Great White Accommodation"Good travel destination to get away from the crazy city life."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Kleinmond is 'n baie veilige omgewing met lae misdaad waarvan ons bewus is. Die infrastruktuur is in 'n goeie toestand en die kus bied baie vir die besoeker. Dit is sentraal geleë, maar sonder die gewoel van Hermanus of die Kaap. Dit het goeie verbindingsroetes na weste, ooste en noorde. 'n Winkelsentrum en vulstasie sorg vir die nodige koopbehoeftes."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
23 On Steyn De Kelders"Large spar 5 min away in Gansbaai. Pretty area. Great for walks. Even saw whales in May. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Beautiful Holiday Home"Baie uitgestrek en meeste plekke is ver van 'n swemstrand. Mooi natuurskoon. "