Verified Reviews
Strand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Strand
Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.
"The Strand is somewhat off the tourism beaten track with smatterings of old world charm for the nostalgic traveller. Well-situated for exploring the winelands and small coastal villages."
"It's a struggle to get there with public transportation but with your own car it's easy accessible."
"'n Vakansie is wat jy daarvan maak. Ons het die twee dae gebruik om uit te rus na 'n besige SA Kampioenskappe en ek sal enige tyd weer daar vakansie hou."
"Die Strand is die plek om te wees. Rustig en soveel plekke om te besoek. Behalwe vir die Strand is daar sentrale eetplekke sowel as inkopiewinkels. "
"Daar is baie aktiwiteite om te doen. Water World, Surfing, Pat Pat, Restaurante en pubs als letterlik 'n paar meter van die see af. Mens kan self op die strand piekniek hou of net lê en tan. Daar is ook roomys winkels met die lekkerste roomys. "
"Perfekte sentrale ligging vir rond toer in die Wes-Kaap, of net rustig op die see uitkyk en boek lees. Die warm water oseaan is lekker om in swem."