Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Die pikkewyne is 'n moet, die verblyf is 'n vinnige rit van die stand af, ideaal vir 'n afskakel naweek."
Mossel Bay Central, Western Cape
Abbeygail's En-suite Guest Room"Onderontginde skat! Hoop dit kan so uniek bly."
"Wonderlike vakansiebestemming, groot nuwe mall oopgemaak. Ek weet nie van ander maande nie, maar die eerste week in Augustus was wonderlike weer en lekker warm. Het elke oggend by die see gaan sit en na die dolfyne en walvisse gekyk. Lekker om te sit en droom in so mooi uitsig."
"Nog net goeie ervaringe en herinneringe van hierdie dorp. Sal selfs dit oorweeg om daar af te tree!"
"Ongelooflike mooi dorp, ryk in geskiedenis en argitektuur. Vol lewe, maar nie gejaagd nie. Baie vriendelike mense."
"Pragtige, skoon woonbuurt waar daar 'n groot hospital en baie goeie dokters is."
"Stil en rustig. Naby genoeg aan dorp/stad om gerieflik te wees, maar ver genoeg weg om te kan rus en veilig voel in die aande."
"Baie verskillend vanwaar ek vandaan kom. Rustig, alles is naby en beslis 'n plek om na terug te keer."
"Ons almal was aangenaam verras met Sandbaai gewees. Alles wat ons gesoek het was beskikbaar en die natuurskoon is asemrowend."
"Vir plant-liefhebbers is dit 'n goeie plek om verskillende in plantegroei tussen knersvlakte en hardeveld te besigtig."
"Awesome area, everything is close in terms of the beach, restaurants, shops and public transport. All you need is there."