Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Conveniently located as a central area to travel around Cape Town, city centre, northern and southern suburbs."
"Tergniet is effe afgesonder, maar steeds naby al die besienswaardighede. 'n Ideale vakansiebestemming."
"Asemrowend mooi en vriendelike mense! Wynplase is 'n moet vir elke toeris wat Somerset-Wes besoek!"
"Thank you also to Nautical South Restaurant for accommodating us for our late dinner. Next stay we will stay longer and do activities, i.e. hiking etc. Just that this time we wanted to unwind and reflect."
"The place is very amazing and a lot to see in the area. The views are so great and the peacefulness is great."
"Volgende keer sal ek sommer langer bly! Daar is wonderlike wynplase en aktiwiteite in die area. Ons het ontbyt gaan eet by Meerlust (Carlucci) en die kos was fantasties. Daar is oorgenoeg plek vir kinders om te speel en oral sien mens bergfietsryers en mense wat draf. Die omgewing is pragtig en daar is nog baie om te ontdek in die area. "
"Hierdie plek is soos geen ander. Die rustigheid wat hier heers is ongelooflik en so goed vir jou siel. Dis veilig, ongerep en pragtig."
"Meer inligting oor busroetes en tye na die middestad en na Waterfront. Beskikbaarheid van kaartjies by hotel?"
"Persoonlike smaak bepaal of 'n persoon Prince Albert as 'n toerismebestemming sal beskou of ervaar. "
"Was ideaal geleë vir ons doel. Die Maestro's Restaurant was pragtig met die see by jou en 'n uitsig oor Tafelberg en was gerieflik naby aan Cape Hermitage. Verder het hulle tydens ons besoek 40% afslag op etes gegee."
"Pragtige natuurskoon en 'n dorp wat in alle behoeftes voorsien. Naby aan die see en gemaklik naby aan die Cape Town International Airport."
"Bly altyd in Mouille Point, vorige verblyfplek waar ons gebly het (vir 6 jaar) is verkoop."