Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Pragtige skoon toeriste-vriendelike dorp. Wil daar gaan aftree eendag. Nr 1 in die hele land!"
"Beslis ingestel op uitbuiting van toeriste, alhoewel die eetplekke aan te beveel is."
"Baie ongekunsteld en platvloers. Ons ete by Bush Pub was heerlik en heel goedkoop. Die Swartbergpas is iets wat mens moet beleef. Ek het al drie keer besoek, in albei rigtings, maar ek sal dit graag weer doen."
Glencairn Heights, Western Cape
The Bolthole"Gaan kyk gerus na die pikkewyne by Simonstad wat baie naby is."
"It has a beautiful, huge dam and is a water-sports enthusiast's dream! It also has a great deal of historical history and it is a perfect stop-off point to overnight en-route to the Namaqualand interior. "
"Pragtige kusdorp met asemrowende natuurskoon en in die hartjie van die Kaapse Fynboskoningkryk!"
"Dit is 'n baie mooi plekkie om die hele Tafelberg, Signal Hill en selfs Robben Island te sien en foto's daarvan te neem. Ook 'n lekker plek om te bly - met 'n verskeidenheid restaurante om van te kies. Ons sal dit altyd aanbeveel!"
"A nice place to visit at this time of the year for the beautiful flowers. Not much else to do."
"Die kwekery - baie lief vir plante, veral by Letsatsi! Lief vetplante en Kokerbome! Het gegaan na die Kokerboomwoud. Liéflik!"