Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
236 lekke plekke om te bly
4 The Mews is 'n moderne selfsorg-dorpshuis in 'n stil en veilige kompleks wat uit 8 meenthuise bestaan. Dis goed g...
The Nelsbells Cottage
The Nelsbells Cottage is stapafstand vanaf die hartjie van Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke, Victor...
De Zoete Inval
De Molen Farm is in die Rooiberge tussen Clarens en Golden Gate Hoogland Nasionale Park, sowat 150 m vanaf die skil...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer