Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
235 lekke plekke om te bly
Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Bergwoning Accommodation & Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf wat deur majestueuse berge omring word. Hierd...
Aspen Gastehuis is in Clarens tussen die berg en die rivier geleë. Die perseel grens aan die berg en die rivier wat...
Rebellie Gaste Plaas - Loslit is 'n lieflike, onvergeetlike wegbreekplek in die Oos-Vrystaatste berge. Dit is net 1...
Frost House is een van die oudste geboue in Clarens en dateer uit ongeveer 1920. Die huis is sorgsaam deur die huid...
The Dock is 21 km vanaf die Golden Gate Highlands National Park in Clarens geleë. Dit is 'n lieflike selfsorgvakans...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer