Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
236 lekke plekke om te bly
The Dock is 21 km vanaf die Golden Gate Highlands National Park in Clarens geleë. Dit is 'n lieflike selfsorgvakans...
Willow Manor kyk uit op die Rooiberg-berge en het lieflike kamers net 14 km van Clarens af. Verblyf bestaan uit 5...
Rebecca's Cottage
Rebecca's Cottage is 'n karaktervolle selfsorgkothuis in die prentjiemooi dorp Clarens in die Vrystaat. Rebecca's C...
278 On Main bied luukse verblyf in die hartjie van die pragtige Vrystaatse dorpie Clarens. Verblyf word in 7 slaa...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer