Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
243 lekke plekke om te bly
Uithoek Natuur Park is op 'n pragtige plaas in die Oos-Vrystaat net 10 km van Fouriesburg af. Daar is 4 chalets met...
De Hoop Forest Camp is 'n rustige kampeerterrein op die De Hoop Plaas, ook die tuiste van Ventersberg-stalle, net b...
Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre
Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre is 'n gasteplaas op 'n vyfde-generasie-familieplaas in die hartjie...
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue
Affi Lande Boetiek Gasteplaas & trou venue is in die skouspelagtige Oos-Vrystaat geleë en word omring deur die manj...
The Fat Mulberry Guest Farm bied luukse selfsorgverblyf in die rustige landerye van die Oos-Vrystaat en spog met as...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer