Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
239 lekke plekke om te bly
Oban Farm Stay
Oban Guest Farm is in 'n vallei geleë en spog met 'n wonderlike geskiedenis wat oor 101 jaar strek. Die gasteplaas ...
Oaklands Farm Stay is 'n hotel wat op 'n plaas, op die platorand van die suidoostelike Drakensberge geleë is. Hierd...
Pyramids Motel is op die N3 by die Van Reenen-pas in die Sentrale Drakensberge geleë. Dit is tussen Gauteng en KwaZ...
Makoadi Guesthouse is op 'n werkende beesplaas op die R708 geleë en is ook op die grens van Clocolan. Makoadi Gues...
Wyford Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas sowat 9 km vanaf Van Reenen. Dis ideaal vir 'n gas...
Waterfall Lodge bied rugtige verblyf in 'n skilderagtige selfsorgvakansiehuis op 'n plaas in van Reenen. Die huis s...
Bellevue Berg Cottage bied selfsorgverblyf sowat 8 tot 13 km halfpad tussen Winterton en Bergville. Dié bekoorlike ...
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm is oorkant The Cabin Farmstall op die R26 naby Clocolan, 'n dorpie in die ...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer