Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
239 lekke plekke om te bly
Waterfall Lodge bied rugtige verblyf in 'n skilderagtige selfsorgvakansiehuis op 'n plaas in van Reenen. Die huis s...
Bellevue Berg Cottage bied selfsorgverblyf sowat 8 tot 13 km halfpad tussen Winterton en Bergville. Dié bekoorlike ...
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm is oorkant The Cabin Farmstall op die R26 naby Clocolan, 'n dorpie in die ...
Zuikerkop Country Game Lodge is tussen Ficksburg en Ladybrand in die skilderagtige Vrystaat geleë en bied 'n rustig...
Cathedral Peak Wine Estate Manor skuil in Winterton en bied B&B-verblyf. Die herehuis beskik oor 5 pragtige suites...
Tranquility Ukuthula Self Catering is 'n pragtige vakansiehuis in die Ntabamoya Wildreservaat in die sentrale Drake...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer