Geverifieerde Resensie
Gansbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1244 resensies.
"Lack of beaches is a problem as I live for a sea swim when on holiday. Rock pools were not appealing and didn't have much water. Had good food and service at Great White House."
"Vriendelike mense. Baie om te sien. Wou graag Danger Point toe gaan, maar dit was toe, so ek het 'n rede om weer terug te keer."
"Gansbaai is 'n baie aangename dorp met vriendelike mense en heelwat doendinge vir die gesin."
"Berei voor vir die Wes-Kaap se load shedding. Gansbaai is 'n bekostigbare, rustige seevakansie-bestemming."