Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
478 lekke plekke om te bly
Gecko Units skuil in die kusstreek Bluewater Bay in Gqeberha en bied 'n gerieflike en rustige toevlug naby verskeie...
The Studio at Brighton Manor is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Summerstrand. Die eiendom is 2 min...
Le Blue Guest House
Blouwaterbaai is een van die lekkerste en gerieflikste areas om in te bly as jy in Gqeberha (Port Elizabeth) kuier,...
Beachfront Living at its Finest is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Somerstrand. Die woonstel spog met 'n uitstekend...
Onse Khaya Lodging and Conferencing bied moderne, luukse, ruim, gemaklike en bekostigbare verblyf aan vakansiegange...
19 De Mist Circle is 'n blok vanaf die hoofswemstrand in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit bied geriefl...
StayOnThird is in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir 'n paar...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer