Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
477 lekke plekke om te bly
Embo Guest Villa bied selfsorgverblyf by die see in die rustige, luukse Bluewater Bay-voorstad van Gqeberha (Port E...
Cape Flame Guest House is in Gqeberha (Port Elizabeth) of die "Vriendelike Stad" in die hartjie van Somerstrand, di...
Annie's Selfcatering Accommodation is in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Verblyf word in 'n selfso...
Manor 38 is in die kusvoorstad, Somerstrand, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met eksklusief ontwerpte Ex...
Wilmot Cottages bied selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n rustige tuin-opset in Somerstrand. V...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer