Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
477 lekke plekke om te bly
Shell Shores is 'n rustige woonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op...
Beach Gypsy Holiday Apartments is net 'n entjie se stap vanaf branderplankrystrande, winkels en restaurante. Hierdi...
Scallop Terrace
Sparkling and Serene Family Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis in Jeffreysbaai. Die huis is sent...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer