Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Jeffreysbaai
4.6/5

Lees regte resensies van Jeffreysbaai van 1352 geverifieerde gaste.

Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jeffreysbaai akkommodasie

477 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

De Gama Weg 100 Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met sonpanele wat stapafstand vanaf Jeffreysbaai se strand...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 8)

Cassia @ Broodboom

Selfsorg in Noorsekloof, NoorsekloofJeffreysbaai
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 8)

Cassia @ Broodboom bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriend...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Kleine Eden is 'n bekoorlike semi-selfsorgeenheid in Paradise Beach, sowat 350 m vanaf die ongerepte kus. Dit grens...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Cedarlaan 16

Selfsorg in Wavecrest,  WavecrestJeffreysbaai
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense

Cedarlaan 16

Selfsorg in Wavecrest, WavecrestJeffreysbaai
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Cedarlaan 16 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis net 600 m van die see af. Die huis is ten volle toegerus en gerieflik ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Milkwood 415 is 'n selfsorg-eenheid in 'n woonstelkompleks langs die strand in Marina Martinique in Jeffreysbaai. ...

Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Visvang
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)

Littleview

Selfsorg in C-Place,  C-PlaceJeffreysbaai
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 7)

Littleview

Selfsorg in C-Place, C-PlaceJeffreysbaai
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 7)

Littleview is 'n selfsorgeenheid minder as 1 km vanaf die see op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai, Oos-Kaap. ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
24-uur-ontvangs
Kontant
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 7)

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Claptons 07 is 'n pragtige duplekseenheid in 'n sekuriteitskompleks op die strand in Marina Martinique, sowat 3 km ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Aquarius B&B is in Jeffreysbaai, 'n omgewing wat vir natuurskoon, strande, staproetes en branderplankry bekend is. ...

Swembad
WiFi
Braai
Fietsry
Swembad
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Villa Arte is 'n lieflike vakansiebestemming in Jeffreysbaai aan die Sonskynkus. Dis is bekend vir ongelooflike, ki...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 12)

Ocean Symphony is 'n bekoorlike strandfronthuis in Jeffreysbaai, 'n bekende branderplankry-bestemming met besienswa...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 12)

Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang