Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
479 lekke plekke om te bly
Rosa's Beach Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in Jeffreysbaai, 100 m van Kitchen Window's Beach af en 450 m va...
Marine Paradise Guest House bied gemaklike verblyf teen die see in die veilige Paradise Beach. Dit is gerieflik gel...
Flip-Flops
Secrets 3 by Waterkant 7 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die bedrywige dorpie Jeffreysba...
Maki Saki Beach House
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer