Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
477 lekke plekke om te bly
Oceana is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Paradise Beach, Jeffreysbaai, en spog met lieflike uitsigte oor d...
Studio @ Plane Street is 'n ateljeewoonstel in Jeffreysbaai op die onderste verdieping van die eienaar se woning, m...
Sandy's Spot is 'n bekoorlike dubbelverdieping-vakansiehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit bied ruim en gerieflike...
Paradys Selfsorg is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Paradise Beach, Jeffreysbaai, net 200 m van die strand ...
Beachfront Villa African Queen bied gehalteverblyf in Jeffreysbaai. Dit bied 180°-uitsigte oor die see en is minute...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer