Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
477 lekke plekke om te bly
Blue Horizon No 12
Dirkies Dream Beachfront
The Drop Inn is 'n branderplankry-geïnspireerde woonstel met 'n gerieflike strandstyl-ontwerp. Dit is in die kusdor...
Blackwood Bliss is 'n bekoorlike selfsorghuis in die rustige omgewing van Wavecrest, en bied 'n rustige en ontspann...
Paradiso 3 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai, net 350 m van die strand af. Dié dubbelver...
The View 51 is in 'n sekuriteitskompleks in die gewilde kusdorp Jeffreysbaai in die Kouga Munisipale area. Die woon...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer