Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
475 lekke plekke om te bly
At The Blue Door is 'n selfsorghuis in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, met asemrowende see-uitsigte en is ideaal vir gaste ...
Surf Cabana is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorp Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die tripelverdiepinghuis het...
Jeffrey's Bay Guesthouse is ideaal geleë vir 'n ontspannende en gerieflike kuswegbreek. Die eiendom is net 900 mete...
Magnolia123 is 'n warm en verwelkomende selfsorghuis in Wavecrest Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n groot groep vr...
Die Peperboom Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai net 2 km van die seef...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer