Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
479 lekke plekke om te bly
3 Pepper Street is 'n kontemporêre selfsorghuis wat in die kusdorpie Jeffreysbaai geleë is. Hierdie huis is geskik ...
Waves Edge @ 14 Bridgewaters is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Jeffreysbaai. Dit bied ontspannende en gerie...
Family Home is 'n ruim vakansiehuis in die gewilde kusarea Wavecrest in Jefferysbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of...
Milkwood 215 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die kus in Marina Martinique, Jeffreybaai. Dié woo...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer