Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
475 lekke plekke om te bly
Cape St Francis Accommodation Drifters Inn is 'n gerieflike woonstel op die boonste verdieping wat in Kaap St Franc...
Little Gem with fabulous views is 'n selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige kusdorpie St. Francis. Dit bied 'n r...
The Mermaid's Purse is 'n selfsorgwoonstel wat in Kaap St. Francis geleë is, net 'n kort bosstap van 'n ongerepte 5...
Greendoor is 'n knus selfsorgwoonwa met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kouga, Gamtoos-mond, geleë. ...
See Huisie is 'n selfsorghuis met die ideale ligging in St Francisbaai, Oos-Kaap. Dié huis bied slaapplek aan 4 ga...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer