Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
482 lekke plekke om te bly
Bayview Loghome is 'n gerieflik gemeubileerde houthuis vir 10 gaste in Blue Horizon Bay. Dié ruim huis skuil tusse...
See n Bos is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar perseel in 'n natuurbewarea in Blue Horizon Bay. Dié woo...
Ocean Song is in 'n natuurbewarings-gebied in Blue Horizon Bay. Bosbokke en ander wild is gereeld hier te sien, as...
Gorgeous Camelot is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is aan die voet van die Lady Slipper-...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer