Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
484 lekke plekke om te bly
Hadley Guest Farm is sowat 40 km van Steytlerville af en bied 'n ontspanne Karoo-wegbreek. Gaste kan in Grootrivie...
Aub's Place is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied selfsorgverblyf wat gerieflik naby 'n rits geriewe geleë ...
Walmer Heights Guest House is in die hartjie van 'n spoggerige buurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied geh...
Beethoven Private Apartment
Beethoven Private Apartment is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die bestuurder se pe...
Azalea B&B is in die buurt Azalea Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Verbly...
The White House in Walmer
The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dis sowat 7 km van...
Angler's Paradise - House 1 bied 'n asemrowende uitsig van die kuslyn en skuil op 'n indrukwekkende, privaat kuspla...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer