Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
984 lekke plekke om te bly
Hlangana Lodge is 'n gastehuis in 'n eksotiese tuin van meer as 'n hektaar groot, wat in die buitewyke van Oudtshoo...
Tierhoek Cottages Fig Tree House bied selfsorgverblyf op 'n werkende, organiese vrugteplaas aan die voet van die ma...
Renewal Retreat Pincushion Cottage is 'n tradisionele Karoo-styl selfsorgkothuis wat buite Uniondale geleë is. Dit ...
Vrede & Vreugde is 'n knus selfsorgeenheid in Ceres met 'n oopplan-uitleg en dis geskik vir 2 gaste wat 'n dubbelbe...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer