Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Roete 62
4.5/5

Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 3515 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 akkommodasie

986 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Rooiberg Lodge bied gaste die keuse van luukse kothuise of solderkamers in die hart van die Assegaaibos Natuurreser...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense

Die Stoep

Selfsorg in Calitzdorp,  CalitzdorpKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag, vir 10 mense

Die Stoep

Selfsorg in Calitzdorp, CalitzdorpKaapse Roete 62
Vanaf
R 4 750
per nag, vir 10 mense

Die Stoep is 'n pragtige Karoo-styl plaashuis met Victoriaanse detail wat uit 1860 dateer. Dit is een van die eerst...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Kranskop B&B spog met pragtige uitsigte op die Swartberge en bied gaste 'n ontspannende B&B-wegbreek 20 km vanaf di...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Goedereede Guest Farm Dam Cottage is 9,8 km buite Robertson op 'n skilderagtige vrugteplaas geleë. Dit is langs die...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Imagine Cottage

Selfsorg in McGregor,  McGregorKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense

Imagine Cottage

Selfsorg in McGregor, McGregorKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Imagine Cottage is in McGregor en bied knus selfsorgverblyf naby alle plaaslike geriewe, restaurante en winkels. D...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense

5 Van Dyk

Selfsorg in Prins Albert,  Prins AlbertKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense

5 Van Dyk

Selfsorg in Prins Albert, Prins AlbertKaapse Roete 62
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

5 Van Dyk is 'n moderne selfsorgkothuis in Prins Albert wat 'n rustige wegbreek aan 'n gesin of groep vriende bied....

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense

Angie's G-spot

Selfsorg in De Vlugt,  De VlugtKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Angie's G-spot

Selfsorg in De Vlugt, De VlugtKaapse Roete 62
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Angie's G-spot is in die prentjiemooi dorpie De Vlugt aan die onderkant van die Prince Alfredpas op die R339 geleë....

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

166 in Buitekantstraat is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Oudtshoorn geleë i...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Satelliet-TV
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Karoo Lodge

Gastehuis in Prins Albert,  Prins AlbertKaapse Roete 62
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense

Karoo Lodge

Gastehuis in Prins Albert, Prins AlbertKaapse Roete 62
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soe...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 600
per nag, vir 4 mense

Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n werkende plaas wat granate, wingerd en boetiekwyn...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 600
per nag, vir 4 mense

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang