Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
995 lekke plekke om te bly
Goedemoed Farm Cottage skuil in 'n stil tuin in die Keisievallei. Dié bekoorlike kothuis aan die voet van die Lang...
Langkloof Gallery And Sculpture Garden Cottages is op 'n pragtige vrugte- en skaapplaas in die Klein Karoo, naby Un...
Excelsior Manor Guesthouse is 'n plaashuis wat tussen die wingerde van die Robertson Wynvallei op 'n werkende wynpl...
4 on Meiring is 'n moderne Karoo-huis in 'n stil straat in die pragtige Prins Albert wat teen die voet van die maje...
Cowboys Hill Karoo Campsite
Camping @ Simonskloof Mountain Retreat bied rustieke, eko-vriendelike kampeerplek wat 50 km wes van Montagu geleë i...
Harmonie Farm Cottage is in die Keisievallei op 'n werkende plaas, 20 km buite Montagu. Dit bied gerieflike selfsor...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer