Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Roete 62
4.5/5

Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 3515 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 akkommodasie

988 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 454
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 454
per nag, vir 2 mense

Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn teen die voet van die majestueuse Swartberge in die K...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 454
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Kleinerivier Cottages is 2 selfsorg-eenhede op 'n werkende plaas wat geleë is tussen die Outeniekwa- en Kammanassie...

Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Bergfietsroetes
Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Clearwater Living

Selfsorg in Ceres,  CeresKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 5 mense

Clearwater Living

Selfsorg in Ceres, CeresKaapse Roete 62
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 5 mense

Clearwater Living is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Ceres, en ideaal vir sakereisigers, vriende, ges...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 10 mense

John Montagu Accommodation is in 'n stil, sentrale straat in Montagu geleë. Die gastehuis is loopafstand vanaf die ...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 10 mense

Little Sanctuary

Selfsorg in Montagu,  MontaguKaapse Roete 62
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag, vir 2 mense

Little Sanctuary

Selfsorg in Montagu, MontaguKaapse Roete 62
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag, vir 2 mense

Little Sanctuary is in die hartjie van die Montaguberge, 'n paar kilometer buite die middedorp en langs die gewilde...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 9 380
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 9 380
per nag, vir 10 mense

Croxley Lifestyle Farm bied selfsorgverblyf in 'n unieke plaashuis wat in die De Hoop-vallei van Robertson geleë is...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R 9 380
per nag, vir 10 mense

Oppi Dam

Selfsorg in Oudtshoorn,  OudtshoornKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

Oppi Dam

Selfsorg in Oudtshoorn, OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Oppidam is aan die voet van die majestueuse Swartberge, 14 km vanaf Oudtshoorn met sy wêreldbekende Kango-grotte. D...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 5 mense

Blue Lily Retreat Farm Cottage is 'n pragtige selfsorghuis op Matjiesrivier-plaas, sowat 48 km vanaf Oudtshoorn. Di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 5 mense

Amanda's Cottage

Selfsorg in Oudtshoorn,  OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense

Amanda's Cottage

Selfsorg in Oudtshoorn, OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense

Amanda's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in Oudtshoorn en is ideaal vir 'n gesinswegbreek. D...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense

Wildehondekloof

Wildsplaas in Klein-Karoo,  Klein-KarooKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 2 mense

Wildehondekloof

Wildsplaas in Klein-Karoo, Klein-KarooKaapse Roete 62
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 2 mense

Wildehondekloof bied gerieflike verblyf op 'n privaat wildreservaat van 4000 hektaar in die hartjie van die Klein-K...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 2 mense

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang