Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
996 lekke plekke om te bly
Karoo 62 Escape - Gypsy Caravan
Badensfontein is 'n pragtige plaas in 'n rustige omgewing net sowat 5 km buite Montagu, een van die dorpies langs d...
Karoo Masterclass House bied stylvolle selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Prins Albert. Die huis met lugv...
Grace House is 'n luukse selfsorghuis ongeveer 12 km vanaf Robertson se middedorp en bied die ideale omgewing om bl...
Fossil Hills Aloe Cottage is op Thornvilla-plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor geleë. Dié wynpla...
Klein Karoo Olive Farm Manor House is 7 km vanaf die R62 en is 'n selfsorgplaashuis wat in Buffelsdrift, Ladismith ...
Tafelkop is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op 'n organiese vrugteplaas net buite Montagu. Die woonstel word deur pr...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer