Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
994 lekke plekke om te bly
Bokdrift Gasteplaas - Bokdrift Huis is 'n plaashuis op 'n werkende plaas buite Barrydale wat ruim en gerieflike sel...
Pinotage Farmhouse @ Oaksrest Vineyards Gasteplaas is 'n ruim en smaakvol versierde huis wat op 'n wyn- en tafeldru...
Grace House is 'n luukse selfsorghuis ongeveer 12 km vanaf Robertson se middedorp en bied die ideale omgewing om bl...
Fossil Hills Lemon Tree Cottage is op Thornvilla Plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor. Hierdie we...
Stoep Suite is in Prins Albert en bied pragtige uitsigte oor die Karoovlaktes en op die Swartberge. Dit is ideaal v...
Karoo 62 Escape - Chalet Kudu is 'n selfsorg-chalet in 'n privaat natuurreservaat op Roete 62 in die Klein-Karoo. D...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer