Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3515 resensies.
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62
Mon Desir Gastehuis"Daar is geen eetplekke oop na 18:00 nie en ek moes elke aand na Ceres ry om te gaan eet. "
"Ongelooflik mooi, die kanna's langs die paaie! Was ietwat bekommerd oor veiligheid omrede gelees van skietery op motoriste. Bly als het toe veilig afgeloop."
"A typical small South African town. The town looked neat and clean. "
"Vriendelike mense, pragtige omgewing. Restaurante se kos heerlik, maar diens nie altyd op standaard nie."
"Wow! What an amazing place to visit. Beautiful wine and fruit farms and very friendly people. We were impressed with one particular wine farm and the beautiful garden of Van Loveren."
"Great destination for young and old. We frequent on a regular basis because of family and friends who live here, but The Courtyard and their live entertainment bring us back every month - a growing institution for music lovers. "
"Verskeidenheid van goeie wyne, brandewyne ens. Lekker om in Januarie en Februarie in die wingerde heerlike hanepootdruiwe self te pluk teen 'n billike prys. "
"Stil dorp, maar het baie aan die gang soos kaas en vrugte. Op roete 62 en maklik bereikbaar."
"Dis 'n pragtige dorpie en sentraal geleë - naburige dorpies en besienswaardighede maklik en vinnig bekombaar."
"Pragtige dorp, het baie lekker daar gekuier. Skoon strate, lekker winkels. Alles wat mens nodig het."
"Very friendly folk. A must is coffee at Ray's and freshly made pastries at Karoo Rouge. They have a fantastic range of veldskoene in many colours. Lorraine will make you some awesome coffee. "
"Baie pragtige plattelandse dorpie met goeie wynplase in die nabye omgewing."