- Aberdeen(8)
- Beaufort-Wes(104)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(54)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(111)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(13)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(26)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(14)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(14)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1332 lekke plekke om te bly
Leeurivier Veldhuis is 'n ongekunstelde selfsorgplaashuis 50 km suid van Beaufort-Wes. Die huis bied slaapplek aan ...
Breaking Dawn is 'n gastehuis langs die N9 tussen Johannesburg en die Tuinroete en bied die ideale oornagverblyf. ...
Landrani Farm Stay is in Oudtshoorn geleë en bied gerieflike, gehalteverblyf wat ideaal vir paartjies is. Dit bied ...
Stellar Dust is 'n gastehuis in die klein Karoodorpie Sutherland. Hierdie bekoorlike huis is ongeveer 100 jaar oud ...
Camping @ Vaalwater Bush Camp bied boskampverblyf op Vaalwaterweg, tussen Uniondale en die Baviaanskloof. Dit is ne...
Ravenscliff Self-catering is in 'n residensiële buurt in Oudtshoorn. Gaste in hierdie verblyf deel die swembad met...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer