Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
115 lekke plekke om te bly
Bridge View is 'n bekoorlike kothuis in 'n rustige area buite Hopetown in die Noord-Kaap. Die gesinskothuis is geri...
The Palms Guest House is 'n lieflike selfsorg gastehuis in Hopetown wat gerieflike selfsorg-akkommodasie aan 16 gas...
Karee Guesthouse is 'n klein, knus gastehuis naby die stadskern, stapafstand van die restaurante en besighede af. H...
Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë. Dit het die ideale ligging halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, so...
The Big Tree Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die ouwêreldse dorpie, Hopetown, in die Karoo-distrik. Di...
Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir s...
Karoo Inn is 'n unieke nuwe gastehuis in Hopetown, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap teen die Oranjerivier, net lan...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer