Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
116 lekke plekke om te bly
The Big Tree Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die ouwêreldse dorpie, Hopetown, in die Karoo-distrik. Di...
Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir s...
Karoo Inn is 'n unieke nuwe gastehuis in Hopetown, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap teen die Oranjerivier, net lan...
Hopetown Guesthouse is in Hopetown, net langs die N12. Ons bied snoesige en bekostigbare verblyf. Die gastehuis is ...
Hudji Dudji Plaashuis is 'n bekoorlike plaashuis op 'n rustige plaas op die platteland in Christiana in Noordwes. ...
Riverbend Camp and Luxury Glamping bied 'n rustige wegbreek langs die Vaalrivier in Christiana in Noordwes. Gaste k...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer