Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
48 lekke plekke om te bly
Uitsig Boutique Hotel is 'n lieflike hotel met kontemporêre dekor en Kaaps-Hollandse argitektuur in Welkom. Dié ho...
Feathers is 'n luukse gastehuis in Dagbreek, Welkom wat puik akkommodasie bied wat in al jou behoeftes sal voorsien...
Easy Inn Guesthouse is geleë in die lowerryke Doorn, 'n veilige, sentrale buurt wat net 2 minute se ry van Welkom a...
Lemon & Blue is 'n bekoorlike oornagkamer met 'n privaat ingang, op die eienaar se perseel in Jim Fouche-park, Welk...
Kololo at 399 Guesthouse and Conference bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in die hartjie van Doorn, Wel...
La Swan Guesthouse is in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat, sowat 140 kilometer noordoos van Bloemfo...
Boutique On Madeliefie
Boutique On Madeliefie bied gerieflike verblyf in Jim Fouchepark, Welkom wat ideaal vir sake- of ontspanningsreisig...
Goedehoop Gastehuis bied goed gemeubileerde en gerieflike oornagverblyf in Jim Fouchepark, Welkom. Die eienaars bly...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer