Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
48 lekke plekke om te bly
Begonia Villa bied selfsorgverblyf en is in Jim Fouche-park, Welkom, geleë is. Dié villa het slaapplek vir 4 gast...
Heimat Guesthouse bied B&B-verblyf in Jim Fouchepark in Welkom en is naby die middedorp geleë. Heimat Guesthouse b...
Strelitzia Guest House bied luukse akkommodasie in ruim suites wat beide rustig is en smaakvol versier is en geskik...
Othello R&R bied oornag- en selfsorgverblyf in Welkom en is op die eienaar se perseel geleë. Dit is sentraal geleë ...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer