Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
48 lekke plekke om te bly
Monti-Bello Guest House is 'n rustige gastehuis in die dorp Heilbron in die Vrystaat. Die dorp is ideaal vir 'n ont...
Hierdie luukse gastehuis is in die Noord-Vrystaat op die Riemlandroete geleë. Kom beleef die uitstekende gasvryheid...
Mooihoek Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in die Vrystaat. Die akkommodasie bestaan uit 'n lekker ooppla...
Zondi Safari's is in die Senekal-distrik en bied 'n keuse van eenhede in 'n ontspannende atmosfeer met asemrowende ...
Rest Assured House is 'n selfsorghuis wat sentraal in Heilbron geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n groot gesin...
Kleinbos Game Breeders Gaste Huis word omring deur die heuwels van die Vredefortkoepel en is op 'n plaas met wild, ...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer