Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kroonstad
3.5/5
volgens 174 resensies

Lees regte resensies van Kroonstad van 174 geverifieerde gaste.

Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kroonstad akkommodasie

48 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 100 km van Kroonstad
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Eittel Guest Cottage is gerieflik geleë, slegs 5 km van die N1 af, 20 km noord van Winburg en 30 km suid van Venter...

Braai
Fietsry
Visvang
Wildritte
Braai
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Schoemanshof is aan die oewer van die Vaalrivier. Die area is bekend vir die nabygeleë Vredefortkoepel Wêrelderfeni...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 18 mense

Schoemanshof is op die oewer van die Vaalrivier geleë. Hierdie area is vir die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 18 mense

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Kraal Glamping Lodge is 'n versteekte juweel in die berge in Noordwes, ongeveer 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dit...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Kiepersol Lodge is aan die oewer van die Vaalrivier in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied geleë en is slegs 36...

Braai
Warmbad
Fietsry
Visvang
Braai
Warmbad
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)

Paneka

Selfsorg in Potchefstroom,  PotchefstroomNoordelike Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 2 289
per nag (plek vir 8)

Paneka

Selfsorg in Potchefstroom, PotchefstroomNoordelike Vrystaat
Vanaf
R 2 289
per nag (plek vir 8)

Paneka is 'n wonderlike gesinshuis wat op die eienaar se perseel geleë is, 65 km van 'n klein plaasdorpie af met di...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 289
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense

The River Cottage

Selfsorg in Potchefstroom, PotchefstroomNoordelike Vrystaat
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

River Cottage is 'n privaat plaaskothuis op die oewer van die Vaalrivier aan die Vrystaat-kant, net 20 km van Potch...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Elgro River Lodge is in 'n kronkeling van die pragtige Vaalrivier net 30 km van Potchefstroom af geleë. Die lodge...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf R395
R 395 R 264
per nag (plek vir 2)
Vanaf R395
R 395 R 264
per nag (plek vir 2)

Thwane Bush Camp bied gerieflike, bekostigbare verblyf in 'n eksklusiewe tentkamp in die Vredefortkoepel Wêrelderfe...

Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Vanaf R395
R 395 R 264
per nag (plek vir 2)

Bloekomsrus

Selfsorg in Senekal,  SenekalVrystaat
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)

Bloekomsrus

Selfsorg in Senekal, SenekalVrystaat
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Bloekomsrus bied oornagselfsorgverblyf in Senekal in die Oostelike Vrystaat. Senekal is op die N5 en die ideale oor...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)

Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang