Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kruger To Canyons

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1697 resensies.

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Die restaurant en personeel was puik!"

Graskop, Kruger Tot Canyons

El Shaddai Lodge

"Beslis 'n bestemming wat jy moet gaan besoek."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Bananien Lodge

"Watervalle is baie mooi."

Kruger tot Canyons

Mariepskop View

"Went there for the trail race challenge. Was awesome, a beautiful part of the country."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Bekommerd oor die hoeveelheid winkels wat leeg staan. Bly 'n pragtige plekkie in die laeveld."

Kruger tot Canyons

Sebeka

"Ons het ook die Echo Grotte besoek en kan dit beslis aanbeveel!"

Kruger tot Canyons

Struwig Eco Reserve

"Maak die paaie meer toeganklik."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Westlodge Bed & Breakfast

"Beautiful countryside. Well worth the visit."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Monia

"Dit was 'n aangename ondervinding om Graskop te besoek."

Graskop, Kruger Tot Canyons

El Shaddai Lodge

"Baie rustig vakansiedorpie."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Linga Longa Guesthouse

"Lieflike plek, baie besienswaardighede. Lekker atmosfeer. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

EBL Accommodation

"We found the town run down and definitely not well cared for - a terrible disappointment. We travelled to Sabie for most of our requirements - fortunately Sabie is only about a half hour away."

Graskop, Kruger Tot Canyons

EBL Accommodation

"Bly 'n gewilde toeristebestemming. Mense is vriendelik, gasvry en behulpsaam teenoor toeriste en die nuwe "Gorge Lift" is 'n ongelooflike ervaring en 'n absolute "moet gaan beleef". "

Sabie, Kruger Tot Canyons

Merry Pebbles Resort

"Daar is verskriklik baie groot slaggate op die pad tussen Hazyview en Sabie. In Sabie self is die pad baie beter. Pragtige dorpie."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Plek met baie verassings!"

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie River Camp

"A must stay at this lodge, a fantastic break away from the City life with surrounding areas that take ones breath away. Safe and clean with a touch of luxury. "

Sabie, Kruger Tot Canyons

Kusha

"Skoon en netjiese dorp met baie doendinge naby."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Graskop is klein dorpie, maar dis baie skoon en sommer baie naby wonderlike natuur en ander besienswaardighede soos Pelgrimsrus, God's Window en vele meer. Lekker plekkie!"

Kiepersol, Kruger Tot Canyons

Villa Rostrata-on-Lake

"Ons hou baie van die omgewing - daar is baie besienswaardighede en lekker naby die Krugerwildtuin."

Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons

The Royal Hotel

"Die onderdorp is beter as die bodorp. Dit is ongelukkig vuil en die smouse en karwassers bederf hierdie nasionale erfenis."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Lew's View

"Bitter baie om te doen en te sien!"

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Mooiste area. Kort beter winkelgeriewe."

Sabie, Kruger Tot Canyons

River's Edge in Sabie

"Pragtige dorpie, baie om te sien."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blyde Chalets

"Graskop is naby baie besienswaardighede."

Sabie, Kruger Tot Canyons

BietjieSlaap

"Altyd 'n plesier om Sabie en omliggend te besoek. Een van die mooiste plekke in ons land."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie Vakansie Huis

"Fix your sewage problem, you beautiful waterfall smelled foul. Otherwise a nice town and a great base from which to explore the area."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blyde Chalets

"Wonderlike natuurskoon, ons tyd was te min, en moet beslis weer gaan om alles te besigtig, ons beplan klaar vir dit."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang