Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Lambertsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Lambertsbaai akkommodasie
86 lekke plekke om te bly
Lamberts Bachelor is 'n enkelwoonstel. Dit het sy eie privaat ingang en is in Lambertsbaai geleë. Dit bied geriefli...
Highline is 'n pragtige vakansiehuis op die strandfront en bied selfsorgverblyf in Lambertsbaai. Dié huis spog met ...
Sir Lambert's Guest House
Aan't See House and Apartment is in die rustige kusdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in ...
Penguinstraat 11 is 'n vakansiehuis wat in die skilderagtige dorpie Lambertsbaai, aan die Kaapse Weskus, geleë is. ...
Olga's Rest
Olga's Rest is 'n knus woonstel langsaan aan die hoofhuis in Lambertsbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf naby d...
The Sea Cottage Accommodation
Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip... Lees meer