Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Lambertsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Lambertsbaai akkommodasie
86 lekke plekke om te bly
Weskus Quarry Famous is op 'n privaat perseel by Steenbokfontein Plaas, sowat 8 km vanaf Lambertsbaai. Dit bied 'n ...
Weskus Quarry Spotjie skuil op 'n privaat stuk grond op die Steenbokfontein-plaas, sowat 8 km buite Lambertsbaai. D...
Weskus Quarry Caravan is op 'n privaat perseel by Steenbokfonteinplaas geleë en dit is sowat 8 km vanaf Lambertsbaa...
Arendzicht Huis Lambertsbaai het 'n uitsig oor die see en is 'n bekoorlike selfsorghuis in die klein vissersdorpie ...
Hilltop Haven is 'n rustieke selfsorghuis op die eienaar se werkende plaas buite Leipoldtville in die Wes-Kaap. Hie...
Elandsbaai Trust is reg op Elandsbaai se strandfront geleë. Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbel...
Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip... Lees meer